
|
|

Die Studenteraadsverkiesing by die Universiteit
van Pretoria is die
enigste van die tradisionele Afrikaanse Universiteite wat op 'n party
politieke
basis geveg word. Die VF het reeds vyf keer die studenteraadsverkiesing
by
Tukkies gewen deur telkens meer stemme as die ANC, die DA en ACDP
te kry.
Hier is van die kandidate besig om so 'n oorwinning saam met dr Pieter
Mulder te vier. |
|